If you lived in Mayfair it was because you didn’t have much money and Hannes and my father were constantly hatching “get rich quick” schemes one of which was to drive out to an area Southwest of Johannesburg and there tap a particular species of succulent plant of its milky sap which would later be boiled to produce birdlime. Once this was done we would leave in the early hours of a Saturday morning to drive to Rustenburg (a country town located a good distance from Johannesburg) where there was a farm dam that Hannes knew of. According to him the dam attracted many thousands of exotic wild birds which we could capture using the birdlime smeared on the thin side branches of the trees surrounding the dam. The birds would attempt to land on the sticks covered with birdlime and become stuck. We would then grab them, clean the birdlime off them and put them in holding cages. When we had caught sufficient numbers and varieties we would transport them back to Johannes burg and sell them to breeders and pet shops and thereby make our fortune.
That was the premise. The reality was a little different. We captured only seven birds in total, five of one species and two of another and neither species was particularly rare. I doubt they recovered the cost of the petrol to get there and back but we youngsters didn’t care. We had a fine time in the car and at the dam so our world was okay.
Voëllym
Oom Hannes Venter sê ons kan wilde voëls gaan vangBy ʼn dam naby Rustenburg genaamd Sukkelaarspan Blousuisies is volop en Vinke is miljoene verby En ons gaan hope geld maak, altans so sê hy Maar eers moet ons self die voëllym produseer Wat ons dan sal gebruik om op stokkies te smeer Dit op hul beurt word aan boomtakke gebind Sodat voëls wat beland hulle vas sal bevind
Suidwes van die stad lê n groot stuk braakland Deel van oopvlaktes duskant die Suikerbosrand Juis daar kry ons genoegsame beeskloutjie sap Deur die plante te sny en die vloeistof te tap In ʼn pot op die stoof word dit dan afgekook Tot die inhoud wel lyk soos taai gouestroop
Voorbereidings is voltooi en die motor is gelaai Vroeg bedtoe,môre wiel ons nog voor hanekraai Kort voor twee uur die oggend ry die ou Pontiac Met ons jonges onder komberse op agtersitplek Voor sonsopkoms is ons daar en als is gereed Die toneel is spookagtig in ʼn misbaadjie gekleed En die swerms waarmee ons ons rykdom bereken? Daglank is daar weinig van hulle ʼn enkele teken ʼn Skrale vyf ou Blousuisies en ʼn Sebravink paar Is ʼn power opbrengs om by die huis te verklaar Die kool was nou wel nie die sous werd gewees Nietemin wag daar op ons ʼn koninklike fees
No comments:
Post a Comment