Electioneering at grass roots level was done by way of street corner meetings in the suburbs. These were always rowdy affairs with speakers being heckled and members of the audience verbally abusing those of the opposing party. Arguments frequently became heated and there would always be a number of tough guys ready, willing and very able to settle matters by physical violence. To see one or even several brawls in an evening was the attraction for us youngsters and we wouldn’t miss such a gathering held in our neighbourhood or close by.
Die Politiek
Politikebyeenkomste het ons jonges verwonder Want deurgaans het volwasses mekaar dik gedonder Die skeiding was duidelik tussen Bloedsap en Nat Geen plek vir ʼn draadsitter nie jy’s dit of jy’s datVerrigtinge verloop kalm en die spreker kry kans Tot hy iets omstrede sê wat die poppe laat dans In elke gedrang skuil daar ʼn slu onrustoker Wat kamerade kan opsweep om ander te moker
“Moer hom Koos” is genoeg vir ʼn vuurige ou Om ʼn stommerik te laat lê met een uitklophou Dan is dit chaos, ʼn toneel veel beter as ʼn fliek Want almal slaan vuis terwille van die politiek
No comments:
Post a Comment